Loading...

Oulike idee om jou kindjie aan te moedig vir die groot mylpaal in hulle lewe!
Laat hulle plakkers plak soos die trein ry – en wanneer hulle by ‘n sterretjie kom word hulle lekker bederf/beloon – en sien weer uit na die volgende stop.

Hierdie is slegs digitaal – so ek stuur vir jou ‘n epos met die PDF nadat ek jou kindjie se naam ingesit het – wat jy dan self kan druk/lamineer en op die yskas plak.

 

Klim op my potty-trein (Seuns)

R25.00

Subtotal:

Add-ons total:

Total:

Share:

Category